Rose and Thorn Guesthouse
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Marais-straat 12, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 270 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Rose and Thorn Guesthouse, geleë in Postmasburg, Noord-Kaap, bied gehalteverblyf, perfek vir sakereisigers of gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf om te ontspan, te herlaai en weer met die natuur te verbind.
Die gastehuis bied 20 pragtig gemeubileerde kamers wat toegerus is met 'n TV met DStv-kanale en komplimentêre WiFi-geriewe. Elke kamer het koningingrootte-beddens, 'n privaat en suite-badkamer, lugversorging, 'n mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe en yskassies.
Buite beskik die eiendom oor 'n verfrissende swembad wat gaste 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, asook 'n braai-area vir gaste om te geniet.
Veilige parkeerplek word voorsien vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bridget Tshepang Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sarel Marais-straat 12, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Rose and Thorn Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Postmasburg Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 45 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sarel Marais-straat 12, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang