Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rose Acres Guest House

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R980 R784 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rose Acres Guest House is in die hartjie van Parys in die Vrystaat geleë, gerieflik naby groot roetes en net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en 2 uur se ry vanaf Pretoria.

Die gastehuis beskik oor 6 gaste-suites, elk met 'n koninggrootte-bed, 'n oop, en suite-badkamer met 'n stort, en 'n privaat ingang wat vanaf die tuin lei. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Geriewe in die kamer sluit 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Al die suites het 'n oopplan-ontwerp met tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen kooktoebehore nie. Kamer 4 kan 2 volwassenes en 'n kind onder die ouderdom van 10 jaar akkommodeer terwyl Kamer 5 geskik is vir 3 volwassenes of 2 volwassenes en 1 kind. Daar is lugversorging in al die kamers.

Gaste kan van die gemeenskaplike braaigeriewe gebruik maak en oorgenoeg, veilige onderdakparkeerplek word voorsien. Indien 'n groep van braaigeriewe gebruik wil maak, reël asseblief vooraf. Bespreek net jou spesiale geleentheid vooraf by die eienaar, of dit nou 'n verlowingspartytjie, hernuwing van huweliksbeloftes, verjaardag of huweliksherdenking is. Die braai-area kan vir intieme funksies gebruik word of die kapel kan op versoek beskikbaar gestel word. Minimum van 2 - 10 mense benodig.

Rose Acres Guest House is naby die middedorp met 'n groot verskeidenheid winkels, bankdienste, vermaakgeriewe, talle goeie restaurante en ander doendinge soos riviervlotvaart, valskermspring en staproetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 202 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Donovan B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. It was an absolute joy staying at Rose Acres, friendly, welcoming and the rooms are just perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Hendrik S
Saam met lewensmaat
5.0
Presies wat ons wou hê. Baie sentraal. Vriendelike gasvrou en -heer.
Jan 2025
Marinda L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Baie dankie vir julle gasvryheid. Julle plek is pragtig en netjies, dit was vir ons vreeslik lekker om daar te kon kuier en slaap...
Sien meer
Nov 2024
Martie D
Saam met lewensmaat
5.0
Mooi en rustig. Skoon gerieflike kamer. Stapafstand van al die besienswaardighede.
Sep 2024
Melinda Bredenkamp Nou Mare M
Saam met lewensmaat
5.0
Dit voel soos huis by hulle, heerlik gebly. Veilig en skoon en 'n lekker ontspanne. Baie lekker gebly, dankie.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 202

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Middelstraat 6, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink Rose Acres Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R980
R 980 R 784
per nag, vir 2 mense
Vanaf R980
R 980 R 784
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middelstraat 6, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdb984a12ea1ceff5d2fc9e90d897206f1392b87e9fc8943727ca55f0e19a45f888ab5f95f30d3299bb8d68bfaeb5fd7b8c3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R784 per nag, vir 2 mense 202 5 1 5 6 Middel Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.898552784036 27.453999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang