Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooi Els Inn

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rooi Els Inn, 'n heerlike selfsorgverblyf in Arboretum, Richardsbaai, is gerieflik naby dorpsgeriewe en die nywerheidsgebied Alton geleë. Ideaal vir gaste wat in die Richardsbaai-area werk, bied die Inn privaat balkonne vir elke eenheid en oorgenoeg veilige parkeerplek.

Verblyf word gebied in 6 gastekamers met lugversorging wat elk ingerig is met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Elke eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit beskik ook oor 'n etenstafel met sitplek vir 2 en stoele. Die eenheid het oorgenoeg kasspasie en beskik oor 'n TV met toegang tot Netflix, YouTube en Google. Gaste kan gratis WiFi geniet, en elke eenheid sluit 'n toegewyde werkspasie of studeerlessenaar in.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en kan met die gashere reël vir ontbyt-, middagete- en aandetepakkies teen 'n ekstra koste.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Phumlani M
Saam met lewensmaat
5.0
A place to be for leisure due to its geographical location. It was 100% perfect in terms of cleanliness, hospitality and safety.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Roelien J
Saam met lewensmaat
5.0
Aircon is great, mense is vriendelik en die plekkie was heeltyd skoon gehou. Ons het vreeslik lekker gebly! Baie dankie vir almal se vriendelikheid en...
Sien meer
Des 2024
Elizabeth S
Besigheidsreis
5.0
Real value for money and good location. The host kept us informed and welcomed us warmly.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Elizabeth S
Besigheidsreis
5.0
Beautiful establishment and real value for money. Clean and affordable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Driekie-ann H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief weer daar bly. Baie vriendelike ontvangs gehad en baie behulpsaam, baie dankie Thea.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Thea & Derek Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Rooi Els Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rooi Els 9, Arboretum, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6d18035a6a9abd078bc7502360e8b4b4ff91add7a92315f62f4bf3ef99c14c2fc504ec2cce4f691084992fc3c7f5d5a1306c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 9 Rooi Els Arboretum 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.7662614 32.0617721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang