Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rohrs Farm Guesthouse

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Vanaf R950 R855 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Rohrs Farm Guesthouse is 'n ruim plattelandse huis op 'n plaas waar Remo en Heidrun jou in Duits, Afrikaans en Engels sal verwelkom.

Die rus en vrede, rustigheid en asemrowende uitsig is van die dinge wat gaste weer wil laat terugkom. Gaste word wakker gemaak deur voëlgesang en kan 'n volledige Engelse en Kontinentale ontbyt geniet wat in die ruim sit-/eetkamer of op die stoep bedien word met 'n lieflike uitsig op die groot, goed versorgde tuin en wye oop ruimtes.

Alle kamers is ruim, elkeen met privaat ingang vanaf die goedversorgde tuin.

Heyshopedam is naby en Swaziland lê sowat 50 km weg. Wakkerstroom, bekend vir valskermsweef en sy pragtige vleiland-voëlkykreservaat, is 70 km van ons af.

Vir mense wat tussen die Krugerwildtuin en Kwazulu-Natal of die Indiese Oseaan reis, is ons gastehuis die perfekte plek om oor te slaap of vir 'n paar dae te ontspan.

Die Duitse immigrante het in 1859 na hierdie gebied verhuis en sedertdien is daar 'n 4 en 5 generasie Duitse gemeenskap in hierdie gebied.

Kom geniet rus en vrede, lieflike uitsigte en oorvloedige voëllewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Heidrun Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • Gaste dink Rohrs Farm Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Vanaf R950
R 950 R 855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R543 Wakkerstroom-weg, A22/23, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY5NDU0ODRkLTJhZDMtNDE0ZC05MmRiLTY5ZWZhYmFjYTkwNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 R543 Wakkerstroom road A22/23 2380 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -27.066111111111 30.659444444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang