Robben Island House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Vanaf R3 150 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Robben Island House, geleë op die eiendom van Sportpro SA Lodge and Accommodation, bied gerieflike selfsorgverblyf in Ferndale, Randburg - 'n ideale opsie vir 'n wegbreek.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag en beskik oor 4 slaapkamers en 1 badkamer. Die slaapkamers is almal ingerig met enkelbeddens vir ekstra spasie, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Alle kamers is toegerus met 'n TV, tesame met gratis WiFi-geriewe vir gaste se gerief.
Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof, oond, ketel, eetgerei en breekware.
Buite het gaste toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium-area en sportveld om tydens hul verblyf te geniet.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hooflaan 207, Ferndale, Randburg, 2194, Gauteng