Riverside Campsites
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Vanaf R450 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Riverside Campsites bied verblyf op 'n pekanneutboomplaas op die oewer van die Sterkspruitrivier naby die klein dorpie Winterton in die Sentrale Drakensberge. Riverside is ideaal vir gesinne of groepe vriende.
Verblyf word gebied in 3 kampeerplekke en 2 selfsorgkothuise wat 100 m van die kampeerplekke is.
Die kampeerplekke is op 'n pragtige groot groen grasperk naby die rivier geleë. Elektrisiteit is by elke kampplek toeganklik, en daar is 'n gemeenskaplike boma met 'n skottelgoedwasarea asook elektrisiteit. Daar is 'n eenvoudige, rustieke ablusieblok met warm water, storte, 'n bad en toilette.
Die ligging van hierdie plaas is naby die middelpunt wat die Sentrale Berg is. Daar is eindelose doendinge en kuierplekke in die berg. Keer terug na Riverside aan die einde van die dag om te ontspan en die vrede en rustigheid van die plaas te geniet.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Kim Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Riverside Campsites het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R600, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal