Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Place Manor

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenboklaan 36a, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Ervaar die ware prag van die Oranjerivier reg op jou voorstoep. Skouspelagtige sonsondergange, fluisteringe van vloeiende water en ster-gevulde Afrika-hemel bied 'n atmosfeer van ongeëwenaarde vrede en rustigheid. River Place Manor is op een van Upington se wynplase geleë, tog lê dit net drie minute van die Upington se middedorp af.

Dié eksklusiewe gastehuis bied luukse akkommodasie met individueel-gestileerde en suite-kamers wat in 'n gas se elke behoefte sal voorsien. Ons personeel is vriendelik en doen altyd alles om te behaag. Met 17 luukse eenhede bied ons selfsorg-, dubbel- en gesinskamers met koffie- en teegeriewe en 'n kroeg. Al ons kamers het hul eie privaat ingange en balkonne of patio's wat óf oor die rivier óf die wingerde uitkyk. Die meeste kamers is semi-selfsorg en het balkonne met braaigeriewe.

Ons kano's laat jou toe om in die natuur terug te trek. Luister na voëlgesang terwyl jy kyk hoe visse opspring om jou te groet. Verken die klein eiland-inlate wat soos 'n legkaart in die rivierwater lê, baie naby aan River Place Manor. Begin vanaf ons jetty en vind jouself in 'n vreedsame wêreld van jou eie.

Twitchers jy is in vir 'n bederf! Upington en sy omgewing bied 'n verskeidenheid voëls waarvan 20 roofvoëlspesies teenwoordig is. Bring jou verkyker, ontspan op ons grasperke by die rivier en merk elke nuwe spesie wat jy sien af.

River Place Manor, 'n juweel van die Groen Kalahari, bied sy gaste 'n onvergeetlike verblyf.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Angie V
Saam met lewensmaat
5.0
Beste in Upington. Wonderlike plek, 10 uit 10. Beste plek om te bly in Upington. Kos, lekker verblyf, wonderlike. Diens is die beste. Sal weer daar bl...
Sien meer
Jan 2025
Adam L
Gesin met klein kinders
5.0
Excellent! Highly recommended. Excellent and we will stay at River Place Manor again. The staff is very friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Marlene T
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike atmosfeer. 'n Oase midde van die warm somerdae. Die uitsig oor die rivier was besonders. Sal weer daar kuier.
Nov 2024
Inge C
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend, waarde vir geld. Pragtige gastehuis met die mooiste uitsig op die rivier, goed ingerig, heerlike etes.
Sep 2024
Leon F
Besigheidsreis
5.0
Uit die veld geslaan! Wat 'n ervaring! River Place Manor is nie net 'n pragtige gastehuis nie, maar die hulpvaardigheid en vriendelikheid van al die p...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Steenboklaan 36a, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • Gaste dink River Place Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Steenboklaan 36a, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc1ffa41c271dc7af3f65f6d8918aa1e5fc6409989d37dc43fe2dfbb73d79c552f773d02249f791ffa984ef11747246ed220?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 650 per nag, vir 2 mense 72 5 1 5 36a Steenbok Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 11:00 -28.452204386409 21.260529670599

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang