Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Olive Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

River Olive Estate is in Beauford-Wes geleë. Naby die Beauford-Wes Museum en die Karoo Nasionale Park.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede, die River Room en die Olive Room. The River Room is 'n selfsorg-eenheid wat geskik is om tot 4 gaste te akkommodeer. Die eenheid het 2 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed en slaapkamer 2 beskik oor 'n driekwartbed. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het lugversorging, slim-TV, en WiFi, saam met buitebraaigeriewe.

The Olive Room is 'n selfsorg-eenheid wat geskik is vir tot 6 gaste. Dié eenheid het 3 slaapkamers. Slaapkamer 1 beskik oor 'n koningingrootte-bed, slaapkamer 2 en 3 beskik albei oor 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof. Die sitkamer het lugversorging, 'n slim-TV, WiFi en buitebraaigeriewe.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Boonop kan gaste nabygeleë doendinge geniet, insluitend perdry, fietsry, voëlkyk, bergfietsry en tennis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Dirk B
Besigheidsreis
5.0
Waarde vir geld. Waarde vir geld. Sal weer plek besoek sou ek verblyf benodig.
Jan 2025
Quinten F
Besigheidsreis
5.0
Lekker met baie waarde vir geld. Die plekkie was perfek, netjies skoon en baie veilig. Sal dit beslis aanbeveel vir alle reise van sakereis tot saam j...
Sien meer
Jan 2025
Christel E
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n pragtige, netjiese plekkie en vriendelikheid. Netjies en vriendelike diens.
Des 2024
Fred M
5.0
Awesome! Real value for money, everything is just perfect.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Gerhard K
4.6
Vinnig maar gerieflik. Baie gemaklik en vinnig vanaf hoofweg.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jan Christiaan
Louis

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink River Olive Estate het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schubert-singel 20A, Hospital Hill, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8fbb017480087297acd824232aa1dc874fb878caf8fd128f18197532db9aafc3361a071d6739264ff6f7142d076fdbc67cd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 20A Schubert Crescent Hospital Hill 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.354842380307 22.589022184621

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang