Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

River Lodge Estate 14

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nasstasja B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Fantastic! We had an absolutely amazing weekend away with our family at River Lodge 14. Johan was such a star, so responsive and so helpful. Check-in was easy and the house is a lot bigger than anticipated with plenty of sleeping space and chill areas. The river is a short walk from the unit itself with the jungle gym right behind the house, so it's easy to keep an eye on the kids at both ends. The house was clean. We had plenty of animal visitors including buck and zebra and even some kittens. The family caught lots of fish, mainly carp but good sizes, so the kids were super excited and enjoyed the fishing! The games room included with the house boasts a table tennis board, pool table and darts. We partied in there at night and it was great! Thank you, Johan, for a great weekend away; we will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Nasstasja and family. Thanks for your visit and kind words. You are always welcome. Kind regards, Johan

Nicoleen V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Will visit again and again and again. Awesome vibe, and so relaxing. Friendly people and such a soul-resting place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Baie dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom. Groete

Louise V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Absoluut fantasties. Baie dankie. Baie verras deur die luuksheid, ruimte en netheid. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Lieflike grasperk vir kinders om op te speel. Huis het rivieruitsig en die visvangarea is so 70 m van die huis af. Visvangarea is teen die rivier, met mooi kort gras en geen hindernisse nie. Het so 6 visse in totaal gevang. Sebras en takbokke het reg voor die huis kom wei. Swembad was silwerskoon. Almal wat daar bly, is vriendelik, lieflike atmosfeer. Johan was baie hulpvaardig en vriendelik en het gereeld seker gemaak dat alles reg is. Ons het baie veilig gevoel, met die wagte wat patrolleer. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Louise Baie dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom. Dankie vir die mooi resensie. Groete Johan

Johan G
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Salige rus en vrede. Rustige vakansie gehou in 'n pragtige, goed versorgde estate. Skoon swembad en tennisbaan. Die woning was netjies met verskeie ekstras en 'n mooi rivieruitsig. As ons 'n aanbeveling kan maak: dalk net die gasbraai op die stoep herstel (vir reënerige dae) en beter beligting in die kombuis. Bokke wat rustig kom wei tussen die woonstelle bewys net hoe veilig en rustig River Lodge Estate is. Die hengel was baie produktief met talle visse gevang. Johan was 'n bedagsame gasheer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Johan Baie dankie vir julle kuier, dit was heerlik dat julle langs die Vaalrivier kom asemskep het. Dankie vir die terugvoer, ek sal werk maak daarvan. Groete

Jessica M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

No regrets! Very refreshing and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Jessica Thanks for your visit. Hope to see you soon again. Kind regards, Johan

Dené M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie lekker gekuier. Vriendelike mense. Lieflike plek. Netjies, skoon, goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Dené Dankie dat julle kom kuier het. Julle is altyd welkom. Groete Johan

Nondumiso R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Fantastic and relaxed. We enjoyed our stay. Johan is a very good host. We needed some time out of the city to rest, and we got that. The playground for the kids is an added advantage. The community in the estate is very friendly. The neighbour brought the kids food for the bucks that roam around the estate, and the kids had fun carrying out the responsibility. We will definitely do this again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Nondumiso It was great meeting you and your family. Hope to see you again soon. Kind regards, Johan

Hardus V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Rustig, skoon en netjies. Ongelooflike plek. Baie netjies en baie goed toegerus. Sou graag langer wou kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Hardus Dankie vir julle vinnige kuier. Sien julle hopelik vinnig weer. Groete Johan

Samonay S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you v. We had an amazing stay and the place was more than what we expected. Thank you very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Samonay, Thank you for your visit. We hope to see you again soon. Kind regards, Johan

Leandra D
1 nag Saam met vriende
4.8
Jul 2024

Pragtige plek. River Lodge Estate 14 is 'n pragtige plek, ons het vreeslik lekker gekuier. Johan het baie goed gekommunikeer en was gasvry. Ons kuier was net te kort, volgende keer sal ons die hele naweek gaan!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
River Lodge Estate 14
Hello Leandra Dankie vir jul kuier, julle is altyd welkom. Groete Johan

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc483086a9ef8555ba95e01ce38bb78ea776bf1951c49208e34b0d7122fa99426b78727e42b503dee1073c71e36ad6570f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 45 5 1 5 Boundary Road 14 River Lodge 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.774549126763 27.671799240042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011