Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Richelle's Rooms

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Richelle's Rooms is in Langenhovenpark, Bloemfontein, op die eienaar se perseel geleë en poog om gaste warm gasvryheid en kwaliteit oornagverblyf te bied. Dit is naby die Universiteit van die Vrystaat, Mediclinic Hospitaal, Grey Kollege en verskeie winkelsentrums en restaurante.

Verblyf word gebied in 2 oopplan-kamers. Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die aangrensende kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mini-konveksie-oond met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Boonop het die kamers ook 'n platskerm-TV, 'n lessenaar en gratis WiFi. Veilige, skaduparkeerplek is beskikbaar voor elke kamer, op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Christelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Een van die netjieste plekke waar ek al gebly het. Alles wat jy nodig het. Baie. Een van die netjieste plekke waar ek al gebly het. Alles wat jy nodig...
Sien meer
Feb 2025
Mandy S
5.0
Great accommodation for an overnight stay. One of my best overnight stays ever. Room spotlessly clean, and extremely well appointed. Un...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nico V
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis oorweeg om weer daar te oornag. Gerieflike en stylvolle verblyf, goed geleë nie te ver van die N1 af nie.
Jan 2025
Hennie B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gerus na 'n lang reis. Matras op die bed is puik. Baie netjies en smaakvol gemeubileer.
Des 2024
Christelle V
Saam met lewensmaat
4.8
Uitstekend. Een van die netjiesste oornagplekke waar ek nog gebly het. Stylvol gemeubileer met alles wat jy moontlik nodig kan kry.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Richard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
  • Gaste dink Richelle's Rooms het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: John van der Riet-straat 10, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9330, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd3e559912499640f5f8fd974c048dfecd6c59dcc897372b2e4d9c00cf405e239294abeae2f162277d4cd269997710fb43a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 10 John Van Der Riet Street Langenhovenpark 9330 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.105498434638 26.153415441513

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang