Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Reyneke Park

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Pieter G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2020

Perfekte oornagplek op pad Kaap toe en terug. Ons as familie het Reyneke Park gebly met my pa se begrafnis 2 jaar gelede. Sedertdien het ons familie al verskeie kere daar gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenine M
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jan 2020

Altyd lekker. Beste plek om te bly vir halfpad-stop na vakansie-bestemming.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Reyneke Park
Baie, baie, dankie! Groete, Martie

Willy R
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2020

Baie netjiese veilige akkommodasie. Bied waarde vir geld. Het lekker daar oorgeslaap. Veilig en netjies. Sal dit aanbeveel vir ander reisigers.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Reyneke Park
Meneer Baie, baie dankie vir u aanbeveling en ondersteuning. Ons hoop ons sien julle gou weer. Groete Martie

Lizanne L
1 nag Gesin met klein kinders
3.8
Jan 2020

Vinnige oorslaap met die nodige. Sien sterre.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Martie
Reyneke Park
Goeie middag Lizanne Baie, baie dankie vir u ondersteuning en terugvoer. Onshoop ons sien u gou weer. Groete, Martie.

Bernie T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2019

Wonderlik! Wat 'n wonderlike plekkie om te bly! Sal dit enige tyd weer besoek, baie skoon en gerieflik. Lekker om ;n TV te hê in die kamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Baie baie dankie vir julle ondersteuning en wonderlike terugvoering. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Martie Reyneke Park

Div P
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2019

Netjiese verblyf teen goeie prys. Chalet is goed toegerus. Het lekker gebly. Hoofpad kan besig wees, maar het nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Goeie more mnr Pretorius Baie baie dankie vir u ondersteuning, hoop ons sien u gou weer. Groete Martie

Karen G
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2019

Het heerlik gebly. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martie
Reyneke Park
Baie baie dankie vir u aanbeveling. Kom kuier gou weer vir ons. Groete, Martie Reyneke Park

Joekie R
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Des 2019

Safe and clean ablutions. Friendly service. Ons het nou al 4 keer hier oornag en gekamp op pad Kaap toe. Het dit al aanbeveel. Gemaklik vir net stop en jou eie ablusie is voor jou. Waarde vir jou geld ongetwyfeld.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Martie
Reyneke Park
Goeiemore Joekie Baie, baie dankie vir julle ondersteuning. Mag julle 'n voorspoedige nuwe jaar geniet en ons sien u weer sommer gou in 2020. Lekker dag Martie Reyneke Park

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2019

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ken O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2018

A bit noisy due to traffic. Better to have individual tea / coffee / milk. 3 in 1 not acceptable. Very comfortable, clean, tidy room. Shower a bit difficult due to hot and cold taps. Too much traffic noise but eventually got a good sleep. It would have been good to have tea / coffee and milk for morning cuppa. 3 in 1 packet not acceptable due to sugar mixed in. Will book again. Very easy booking, paying and communications.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Martie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 129 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 5B, Kwaggafontein, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6f521a399749d46532ca2b3e8f349dbc23d9cc3dc10c15915f2dd921ed3ac3d52785267751ca96a1679b687d7ee533c872d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Plot 5B Kwaggafontein 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.134972 26.140945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang