Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest Valley Lapa

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Mary B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

It was perfect, far enough away from the N2 so were not disturbed by traffic! Animals were a bonus! A lovely well equiped cottage. They did have two friendly dogs who we enjoyed interacting with but may be a problem if you don't like dogs...Late afetrnoon drinks on the lawn watching the animals in a neighbours field was pretty special!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herby G
1 nag Besigheidsreis
3.4
Aug 2020

Rustig. Rustige atmosfeer vir oornag.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Friendly, clean pleasant stay. It was the best stay so far in Piet Retief. The place is clean and I was welcomed by the owner. They'll see me again. Had the best sleep ever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Rest Valley Lapa
Thanks, Peter, hope to see you soon. Regards

Johann P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2019

Netjies en bekostigbaar. Was vriendelik en warm ontvang deur Lizette. Sy het die ekstra myl gestap deur vir 'n ons n ekstra matras in die eenheid te plaas sonder enige koste. Die pragtige uitsig oor die wildsplaas en wilde diere was 'n plus, skep 'n uiters rustige atmosfeer. Wat 'n wonderlike middag en aand. Baie dankie, beveel julle plek vir seker aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Rest Valley Lapa
Dankie Johann, Dit was vir my n groot voorreg om julle te kon huisves. Tot ons weer sien.

Johan B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2019

Juweel van rustigheid, gerief en gasvryheid in Piet Retief! Die vooraf skakeling deur Lizette om te verseker dat jy tuisvoel, die verwelkoming, detail en gerief in die kamer asook die lieflike uitsig het bygedra om die verblyf soos 'n mini vakansie te laat voel. Die afwesigheid van die verkeergeraas is opmerklik sodat 'n heerlike nagrus geniet kan word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Rest Valley Lapa
Dankie Johan, dit was my voorreg om jou te kon akkomodeer.

Elizabeth B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Aangenaam en ontspanne, baie vriendelike en hulpvaardige personeel. Die eienares, Lizette, was besonder hulpvaardig deur afsprake te kry vir twee siek reisigers om Saterdagmiddag om 17h00 met 'n apteker te konsulteer. Sy het die siekes met haar privaat motor na die apteek en terug geneem. Dit is baie hoog waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Rest Valley Lapa
Dankie Elizabeth, dit was glad nie moeite nie. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf G16, Welgekozen, Piet Retief, 2380, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd92d4f952bc4eaf2adb8ec32bee617ee4940d6d2cbc356211155d0d3d2be6d496c588e5a7dc52c1495ec2bf1b4bd59aa813a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Plot G16 Welgekozen 2380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.989678441847 30.799000241368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang