Rest @ Blake
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
-
Vanaf
R650R520 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rest @ Blake is in 'n stil woonbuurt in Bloemfontein geleë, naby 3 bekende hospitale naamlik Rosepark, Pasteur en Nasionale Hospitaal. Hospitaalpasiënte, besoekers, gaste met vakansie of sakelui wat van die huis af werk is almal welkom.
Dit is 'n gerieflike, ten volle selfsorgkothuis met 'n privaat ingang, slaapkamer, en suite-badkamer, oopplan-kombuis en -sitkamer. Dit kan tot 2 gaste akkommodeer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed wat met 100% katoen-perkallinne oorgetrek is, terwyl die badkamer toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus met 'n yskas/vrieskas-kombinasie, 'n induksieplaat, 'n mikrogolfoond, lugbraaier, eetgerei, breekware en basiese kombuistoebehore. Tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit word ook voorsien. Die sitkamer bied 'n hoë-gehalte dubbelslaapbank met slaapplek vir 2 kinders wat deel en 'n plasma-TV met die volledige DStv-ruiker. Gratis WiFi onbeperk is ook beskikbaar.
Buite het gaste toegang tot 'n privaat tuin met sy eie braai-area. Daar is ook veilige, skadu-parkeerplek waarvan gaste gebruik kan maak. Gaste ontvang hul eie afstandbeheer en kan kom en gaan soos hulle wil.
Die eiendom het 'n bykomende watertoevoer en sonkrag wat dus 'n gemaklike verblyf verseker.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 121
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rest @ Blake het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fleurdal Fichardt Park Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colonel Blake-straat 12, Fleurdal, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang