Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest at No 10

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Isabella-straat 10, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest at No 10 is 'n woonstel wat gerieflike selfsorgverblyf op 'n residensiële eiendom bied. Rest at No 10 is in Port Owen naby die marina langs die dorp Velddriff geleë. Dit het toegang tot die marina en plaaslike restaurante.

Die oopplanwoonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat saamgestoot is, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n kombuisie en 'n klein sitkamer. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mini-oond-kombinasie, 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel en 'n broodrooster. Die woonstel is toegerus met 'n HD-TV met 'n volledige DStv-boeket. Daar is braaigeriewe.

Die woonstel het sy eie ingang en gaste het toegang tot veilige parkeerplek van die straat af. Die woonstel is toegerus met badhanddoeke, seep en 'n haardroër.

Die woonstel is stapafstand van die Marina, seiljagkom en die rivier met al sy voëllewe af. Doendinge in die area sluit visvang in die rivier of langs die kuslyn, voëlkyk, gholfspeel en bootvaarte in. Kort ritte om St Helenabaai het wonderlike uitsigte.

Port Owen-seiljagklub is naby en Paternoster is 30 minute se ry. Die eiendom is ook stapafstand vanaf die Bergrivier, kanale, marina en Charlies Brewhouse and Restaurant.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Frikkie T
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Very pleasant and tranquil.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Theo F
Saam met lewensmaat
5.0
I will recommend this to any person. Excellent stay. The unit was clean and well equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Shaun J
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Verblyf was goed, rustig en stil.
Des 2024
Ivan L
Saam met lewensmaat
5.0
Very peaceful. Very quiet, very peaceful. Could have stayed longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Fanie B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie sentraal en privaat. Ons het lekker gebly en die gasheer het welkome addisionele inligting gegee.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Isabella-straat 10, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rest at No 10 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Isabella-straat 10, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0337e60c57c8978f6a6b8909ac0d03d649f13fcf44262eec2bda8d7d1f9a86a294fcf586e63d940c55d9b6fdc42c9185d78b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 61 5 1 5 10 Isabella Street Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -32.782990571105 18.152030514199

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang