Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rest @ Edna 55

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rest @ Edna 55 is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eienaar se eiendom in Hillcrest in Kimberley, Noord-Kaap. Hierdie oopplan-woonstel is 'n ideale keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.

Die eenheid het slaapplek vir tot 2 gaste in 'n kamer met 'n en suite-badkamer. Die kamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die en suite-badkamer het 'n instapstort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Daar is ook 'n klein kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die kamer het ook lugversorging en toegang tot WiFi.

Gaste het toegang tot 'n onderdakstoep wat met sitplek en 'n braai ingerig is, asook onderdakparkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante, en The Big Hole-uitkykplatform is ongeveer 4,4 km ver.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mandy B
5.0
Vriendelike ontvangs - kommunikasie goed - netjiese eenheid en veilig. Altyd - my 1st keuse wanneer ek in Kimberley moet bly.
Jan 2025
Arno H
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Baie netjies en skoon. Baie moderne blyplek. Alles wer 100%.
Des 2024
Carina V
Gesin met klein kinders
5.0
Veilig, gerieflik en skoon. So lekker gebly, plekkie is mooi skoon en baie gerieflik. Motor en alles is veilig agter hek. Sal weer oornag by julle.
Des 2024
Alta V
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig, netjies! Pragtige oornagplekkie in Kimberley. Skoon, netjies en alles in werkende toestand.
Des 2024
Ingrid A
Besigheidsreis
5.0
Great, convenient, comfortable. My husband stayed for business. Marietta helped with special requests wherever she could. She was very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietha Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • Gaste dink Rest @ Edna 55 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edna-straat 55, Hillcrest, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf325fef9742beefe5ac45f8864178a4d940d1c4d1c5332603ece511d45b4526f30856c99adabbc8cbdf790782eb215b409e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 55 Edna Street Hillcrest 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.757271150458 24.73858655582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang