Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rensch Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos Van Der Walt-laan 63, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rensh Place is 'n bekoorlike selfsorghuis in die idilliese Bloemfonteinse woonbuurt Universitas Rif. Dit is perfek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek wat sentraal geleë is. Verblyf is op die eienaar se perseel geleë, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Braai geriewe ook beskikbaar. Alle linne en 'n elektriese kombers word voorsien. Sitkamer bank kan gebruik word vir kind as extra slaapplek. Indien wil gebruik word moet eienaar in kennis gestel word vir ekstra beddegoed.

Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 2 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, koffietafel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n agterplaas met 'n losstaande braai en 'n piekniektafel. Daar is ook verskeie aktiwiteite soos voetslaan, voëlkyk en fietsry wat gaste kan geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Koos Van Der Walt-laan 63, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koos Van Der Walt-laan 63, Universitas-Ridge, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f6e208fe21ac45d926b0f39d8ff0e38d79c8aa249126d9c3b489c1099b72d78b56674499260bee3f8c90229f43e77cdb9e8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 63 Koos Van Der Walt Avenue Universitas-Ridge 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.10194880389 26.168585924902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang