Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rebunie Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 165 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker gemaklike verblyf met paar onverwagte luukshede. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, gerieflik en netjies. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Sy het vir my selfs 'n leer geleen wat ek nodig gehad het vir persoonlike gebruik. Alles baie netjies en alles is daar wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese & skoon verblyf! Ek sal die verblyf hoogs aanbeveel en as ons weer Calvinia besoek, sal ons beslis weer van hierdie verblyf gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Was net daar vir 'n oornag. Baie aangename verblyf, puik gasvrou wat jou op hoogte hou. Baie min dat jy 'n groot bottel water saam kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Frans K
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2025

Uitstekende waarde vir geld. Die verblyf het al ons wildste verwagtinge oortref en puik diens.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Comfortable. The best beautiful furniture and the most comfy bed, the best after a whole day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewaldt J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Skoon, gerieflik en bekostigbaar. Baie lekker. Sal definitief weer gebruik en aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wonderlik. Baie vriendelike verwelkoming, netjies en goed toegerus. Al was dit net vir 1 aand, het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gawie B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Rebunie is a great oasis in the Hantam. Rebunie Self-catering is spacious, clean and tidy and conveniently located for our stopover on our way to Cape Town. Our host was so friendly and showed us everything we needed to know.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 560

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA917fa3274112adbb8bdb74f67047a51a668f78d49c3a8e2a5a07eef10dc49f23ecb0c12f32ff7c2a6c4da2eadeffdd3f79f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 165 5 1 5 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.471775995978 19.779088144202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang