Rabe's Rest
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 432 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Rabe's Rest is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Villa Fontana-kompleks in die sentrale Yzerfontein. Die kompleks is naby die hawe, die strand, winkels en restaurante.
Dié woonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye te kook, insluitend toebehore, breekware, eetgerei, glase en 'n wasmasjien vir gerief. Komplimentêre handewas, toiletpapier, koffie, tee en suiker word voorsien.
Die sitkamer lei na 'n omheinde balkon wat 'n braai-area bied vir gaste om te gebruik. Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 353
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Rabe's Rest het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg, Villa Fontana Eenheid 57, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang