Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quest Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 51, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quest Bed and Breakfast is in Melkbosstrand geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby die strand en ander geriewe aan die Weskus.

Verblyf beskik oor 4 slaapkamers wat smaakvol versier is. Hierdie kamers is toegerus met óf 'n dubbelbed óf 2 enkelbeddens, met 'n en suite- of aparte badkamer met óf 'n stort en óf bad, wasbak en toilet. Ander geriewe ingesluit in al die kamers is gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese kluis, 'n haardroër en komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien. Die gastehuis bied ook 'n gemeenskaplike kombuis wat goed toegerus is, sodat gaste hul eie maaltye kan voorberei. Daar is ook 'n gemeenskaplike sitkamer om in te ontspan, 'n kroegarea met 'n groot platskerm-TV vir vermaak, asook 'n swembad om 'n verfrissende duik in te neem. Veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit is beskikbaar vir voertuie op die perseel .

Quest Bed and Breakfast is stapafstand vanaf die strand, en 'n entjie se ry van verskeie winkels, restaurante en ander binnenshuise en buitemuurse doendinge af.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Thobile T
Saam met lewensmaat
5.0
Stay was very comfortable. Host was really friendly and the room was very comfortable. Breakfast was lovely and they even go the extra ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Devona D
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed it. The stay was good, need to put on better bedding and modernise cushion decor. Also leave the stronger coffee and milk in th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Helana C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Our stay was very relaxing and peaceful. The breakfast was delicious and the room was neat and comfortable. We are definitely...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Lizanne H
Gesin met tieners
5.0
Rustige en veilige omgewing. Sal beslis weer daar bly. Baie lekker gebly, dankie.
Jan 2025
Elvounia V
Saam met vriende
5.0
Netheid en gasvryheid is tops! Dit was wonderlik en rustig. Ek het myself geniet. Oh, en die breakfast is tops. Ek sal enige persoon aanbeveel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Strathblane-weg 51, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quest Bed and Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strathblane-weg 51, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBhOWY4MzE2LWM1NjItNGVlZC05ZGZhLWQzZjE1OWZhNjI2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 68 5 1 5 51 Strathblane Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.73665 18.44202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang