Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Queensrest

Op die Nippertjie-aanbod 15% af

Kry 15% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Queensrest is in Queenswood geleë, 'n woonbuurt wat naby die N1 en N4 in Pretoria is. Dit is op die Gautrein-busroete geleë en naby die Gautrein Hatfield-stasie, Optimed Oog- en Laserkliniek, Oorinstituut, Universiteit, Loftus-stadion, verskeie hospitale en baie winkelsentrumopsies.

By Queensrest is daar 6 pragtig versierde eenhede wat almal oopmaak na 'n groot tuin. Eenhede kan tussen 1 en 8 persone akkommodeer, afhangend van jou behoeftes. Eenhede is toegerus met moderne geriewe soos 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en privaat badkamers.

Daar is 'n gemeenskaplike braai-area en 'n dek wat oor die tuin met lieflike voëllewe uitkyk. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n DStv Hotel-pakket met M-Net, M-Net Movies, al die sportkanale, SABC 1, 2, 3, en eTV, kykNET, en National Geographic beskikbaar.

Neem asseblief kennis dat geen geraas of partytjies na 22:00 toegelaat word nie. Vervoer is beskikbaar indien vooraf gereël.

Ons het sonkrag-rugsteunkrag en 'n rugsteunwatertoevoer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 179 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle A
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike, bekostigbare, skoon verblyf. Heerlike verblyf, goeie ligging.
Feb 2025
Suzette B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en ontspannend. Veilig en netjies goed geleë.
Feb 2025
Bronwynne J
Besigheidsreis
5.0
Superb. Superb - as always when we stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Melane P
Gesin met tieners
5.0
Alles is soos op die advertensie, dankie vir die lekker bly. Baie lekker gebly, dankie.
Feb 2025
Julius O
Besigheidsreis
5.0
Baie goeie ligging, vriendelike en hulpvolle diens. Dit was net 'n oornagverblyf, maar ons was baie tevrede.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gerhard & Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 244

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
  • Gaste dink Queensrest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cobhamstraat 1225, Queenswood, Pretoria, 0186, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZkZTllM2JhLTIzMmItNGNhNi05YjhkLTZlMjFlYzVlOTJhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 179 5 1 5 1225 Cobham Road Queenswood 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.733115 28.251586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang