QATP TL AF 5
- Free cancellation up to 1 week before your stay!
- Capacity: 200 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Test, TEST, Fish Hoek, 7975, Western Cape
- From R4 000 per night (sleeps 10)
Description
QATP TL AF 5 is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied vrede en rustigheid vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is in 'n kontemporêre Kaapse styl ingerig en het moderne en suite-badkamers en 'n privaat stoep wat uitkyk oor die pragtige tuine met hul golwende grasperke en rose.
Elke kamer het ook lugversorging, internettoegang, 'n kroeg, 'n elektroniese kluis asook al die bederfgeriewe wat jy met 'n 5-sterverblyf assosieer. Die Superior-suites sluit ook 'n klein kombuisie en mikrogolfoond in.
Ontspan terwyl jy die son deur die 11 m lange, verhitte soutwaterswembad geniet. 'n Gesonde volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbytbuffet word daagliks onder die groot sambrele op die stoep of in die eetkamer bedien. In die aande word intieme, kerslig-etes deur ons twee inwonende sjefs voorberei. Die heerlike etes weerspieël pure weelde en word bedien met plaaslike wyne wat jou palet sal bevredig. Daar is ook 'n sakesentrum wat ekstra gerief aan die gesoute reisiger bied.
What you'll find here
Location
- 12 Test, TEST, Fish Hoek, 7975, Western Cape
View more accommodation in Fish Hoek Glencairn Heights Cape Town Western Cape
- Free cancellation up to 1 week before your stay!
- Capacity: 200 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Test, TEST, Fish Hoek, 7975, Western Cape
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers