QATP Ocean Heart - Test
- Kapasiteit: 22 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Rotunda way, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
In die dieptes van die see wag 'n nuwe paradys, net langs die kus van Gansbaai. Die luukse Hotel kan jou die uiteindelike ontspanning vir almal bied. Die hotel is een van die enigste onderwaterhotelle in die Wes-Kaap.
Die hotel bied 11 kamers wat 2 gaste per kamer kan akkommodeer, almal toegerus met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Alle kamers bied bykomende geriewe soos haardroërs, tee- en koffiemaakgeriewe, badjas en verhitte handdoekrelings. Al die kamers het 'n volledig gemeubileerde sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met oopuitsig-kanale.
Die hotel bied 'n restaurant en gimnasium op die perseel. Daar is 'n 24/7 kroeg beskikbaar vir diegene wat 'n laataanddrankie wil hê.
Onderwateraktiwiteite is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Rotunda way, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 13 Rotunda way, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang