QATP Moonlight TEST
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Pavilion Portswood & Beach Road, Unit 4 Pavilion, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stel jou 'n plek voor waar die see so naby is dat dit jou aan die slaap sus, die vreedsame geluide van die branders, die sagte bries wat jou sintuie wakker maak; 'n plek waar jy na die goue sonsondergang oor die see kyk, en lang staptogte op wit sandstrande geniet. Kom ontspan saam met ons!
The Sir David, 'n vierster-boetiekgastehuis wat 'n paar meter van die idilliese Kleinbaai-strand in Bloubergstrand geleë is, bied die perfekte wegbreek van die bedrywige stadslewe met manjifieke see-uitsigte en die rustige geluid van die branders.
Die Sir David Boutique Guest House bied 'n manjifieke luukse toevlugsoord met verblyf in 10 luukse en suite-slaapkamers. Gemaklik in 'n moderne minimalistiese omgewing, dit het 'n kontemporêre ontwerp met smaakvolle versiering en deftige plaaslike kunswerk. Dit maak vir 'n ideale privaat wegbreek vir 'n gesin, wittebroodpaartjie of groep vriende. Ons voorsien ook in die behoeftes van korporatiewe kliënte met gespesialiseerde konferensiefasiliteite met sitplek vir 12 afgevaardigdes in ons raadsaal.
Die Sir David is net 30 minute se ry vanaf die middestad, bekende V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad Internasionale Lughawe. Ontspan in luukse strandverblyf en geniet die skoonheid van Kaapstad met ononderbroke uitsigte oor Tafelbaai tot by Robbeneiland. Jy is verseker van 'n onvergeetlike strandwegbreek, of jy Kaapstad op vakansie of op 'n sakereis besoek.
Ligging
- The Pavilion Portswood & Beach Road, Unit 4 Pavilion, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: The Pavilion Portswood & Beach Road, Unit 4 Pavilion, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang