Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

QATP- TEST Multiple Rooms/units

B&B
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Eerste verdieping, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Toetslys//bied lieflike oornagverblyf in die hartjie van Emgwenya. Dit kan 'n goeie opsie wees vir óf 'n romantiese wegbreek, alleenreisigers óf korporatiewe reisigers aangesien hierdie eiendom 'n vreedsame en rustige uitsig oor die omgewing bied.

Dié gastehuis bied gaste 3 kamers met 'n privaat badkamer, 2 kamers wat 'n badkamer deel asook 'n privaat luukse kamer. Elkeen van hierdie kamers kan tot 2 gaste op 'n slag akkommodeer en is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die badkamers is óf toegerus met 'n stort óf 'n bad en 'n stort.

Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis vir waardevolle items, gratis WiFi en 'n tee- en koffieskinkbord in. Hierdie eiendom bied 'n kontinentale ontbyt en ander maaltye op versoek en teen 'n ekstra koste.

Gaste het volle toegang tot 'n knus gastesitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel waar hulle met 'n boek kan ontspan. Vir diegene wat 'n maaltyd wil voorberei, is 'n volledig toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste om van gebruik te maak. Die eiendom het ook 'n uitgestrekte tuin en braaigeriewe. Geen Yorkies toegelaat nie

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Ligging

  • Eenheid 4, Eerste verdieping, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eenheid 4, Eerste verdieping, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaea7621b97804f51e4382de71026950ff1f5a07bb38601f5c43ef7b0764d72b9ac1cfae4b42d84f36d8fc9a7d0e474651f1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag (plek vir 2) Unit 4, First Floor Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.904933817168 18.418064466765

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang