Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Puruma Pride Lion Park

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Vanaf R250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Puruma Pride, bekend vir sy majestueuse leeus, is net 20 km van Viljoenskroon af. Dit is 'n privaatbesit, leeuplaas wat ongeveer 40 ha se ingeslote leeukampe beslaan.

Verblyf beskik oor 4 luukse chalets wat toegerus is met lugversorging, 'n mikrogolfoond, yskas en ondervloerse verhitting. Daar is ook 2 luukse safari-tente vir avontuurlike gaste met ondervloerse verhitting, 'n yskas, 'n privaat toilet en wasbak, kombuisgeriewe en 2 gemeenskaplike badkamers. Gaste het toegang tot 'n buitestort, 'n paar meter van die leeukamp af.

Alle verblyfopsies is volledig toegerus en ontbyt kan op versoek bedien word.

Gaste het toegang tot 'n swembad, trampolien, leeukyktoere, voëlkyk en 'n boma vir funksies.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Madeleine B
Saam met lewensmaat
5.0
Lui lekker rus! Ons het vreeslik lekker gerus. Die natuur en omgewing is pragtig!
Feb 2025
Adele J
Besigheidsreis
5.0
Goed geleë en goeie diens. Ons manne het heerlik gebly. Alles was piekfyn en die diens was puik. Hulle sal definitief weer daar oorbly.
Feb 2025
Risha D
Gesin met klein kinders
5.0
Baie spesiale ervaring! Ons sal definitief weer hier kom kuier! Dit was ongelooflik lekker, besonders mooi! Baie skoon en netjies!
Jan 2025
Marius C
Besigheidsreis
5.0
Die Leeus se gebrul laat mens vinnig vergeet van die stadsgeraas. Gerieflike eenhede in unieke omgewing.
Des 2024
Beverley M
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. We had a lovely weekend, kids and adults were amazed by these beautiful lions. Really good value for money, nice clean accommo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hester Jacoba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
  • Gaste dink Puruma Pride Lion Park het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Myburgh Plaas, Viljoenskroon, 9520, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94e344b52bde382ed7365150dd28df6b300e786104e45cb6d3db31fdc8a259e03b3ccc7e190661440593d4f47d858351f071?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R250 per nag, vir 2 mense 84 5 1 5 Myburgh (Farm) Viljoenskroon 9520 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.311166984263 27.085759403441

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang