Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Sabr

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clearwaters-weg 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Protea Sabr is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Helderberg, Gordonsbaai, aan die voet van die Hottentots-Hollandberge. Dit is ideaal vir gesinne of vriende.

Dié eiendom bied slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede en derde slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Die badkamer het beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, dubbeloond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n sentrale etenstafel met stoele insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n lieflike swembad, sonstoele, sitplek en 'n ingeboude braai geniet terwyl hulle die omliggende berg- en tuinuitsigte geniet. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar vir 3 voertuie, en gaste sal 5,9 km vanaf Gordonsbaai se hoofstrand, asook restaurante en geriefswinkels geleë wees.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kelly E
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Definitely amazing, everything is comfy to one's needs.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Angeline W
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful rest. Hi, we had an amazing time there. Nice and cosy place, peaceful as well.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Shanice A
Saam met vriende
5.0
This place was amazing and peaceful. Our stay was amazing. Ashrad was an amazing and friendly host. The place was clean inside and outs...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Fayrouz F
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic place and amazing host. I don't think I would like to have a holiday break at any other place ever! My stay was fantastic and...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Bernadette T
Saam met vriende
5.0
Breathtaking and very peaceful. I would love to go back. It was absolutely amazing, the place is like a paradise. Very clean and it con...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Arshad Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Clearwaters-weg 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Sabr het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clearwaters-weg 7, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA964969388189d84a624caac810301ed458a4da6f9567723fba559082b8afe0a34673602575363f0845851b0b541e87e11f7d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 12 5 1 5 7 Clearwaters Road Gordon's Bay 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.141926159159 18.910941941515

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang