Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prosperita

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Prosperita is 'n selfsorgwoonstel wat op die eienaar se perseel in Ballito geleë is. Ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike verblyf naby die strand en ander besienswaardighede.

Die eienaar se woonstel is op die boonste verdieping geleë, en Prosperita is op die grondvloer. Die eenheid is smaakvol versier en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die tweede kamer, met 'n stort, bad, toilet en wasbak in die badkamer.

Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n yskas-vrieskas; 'n mikrogolfoond; 'n oond met 'n stoof; 'n wasmasjien; 'n skottelgoedwasser; en oorgenoeg ingeboude kaste. Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is 'n TV met volledige DStv-kyk. Gaste is welkom om van die onderdakbraai-area gebruik te maak, of ook 'n verfrissende duik in die swembad te neem.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig op die perseel. Prosperita is stap- of ryafstand vanaf die strand, asook winkels, restaurante en ander geriewe.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Michelle N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, vriendelik, verwelkomend, pragtig, modern, gerieflik, modern. Gretha is 'n fantastiese gasvrou. Die eenheid is pragtig. Koffie, tee, suiker, ...
Sien meer
Jan 2025
Vanessa V
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic stay in a lovely location. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Hendrik P
Gesin met tieners
5.0
Luuks. Pragtige uitsig en goeie waarde vir geld. Ons het baie lekker gebly. Alles werk en die swembad en braai area is fantasties. Het ons tuis laat v...
Sien meer
Des 2024
Burnadine V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste in KZN! Baie lekker gebly veilig! 2x aircons in elke kamer ons was vreeslik bederf sommer met die instap al! Hier hoef jy net jou klere en handd...
Sien meer
Mei 2024
Jean-merie S
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie lekker gebly! Alles was van top gehalte en dit het soos ons eie huis gevoel.
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Martin en
Gretha

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Prosperita het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Pariciaweg 31, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzNjYzZGM5LWJkOTgtNDA1MS04MDQxLTc4ZGI1NDBlZjkxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 67 5 1 5 31 Patricia Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -29.542712146594 31.212126460099

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang