Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Prospect

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Prospect is 'n moderne, knus eenheid wat rustige verblyf aan 2 gaste in Ceres bied.

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, tweeplaatstoof, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n rusbank en 'n slim-TV. WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n buite-area met privaat braaigeriewe. Die perseel is omhein en bied veilige parkeerplek voor die eenheid vir 2 voertuie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Lugversorging
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie S
Saam met lewensmaat
5.0
Prospect has everything you need for a few nights. Limited cooking utensils are. Comfortable, neat, safe base to explore the area.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Carami S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful. Such a peaceful, calm, relaxing place to unwind.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Elizabeth B
5.0
Slegs oorgeslaap om aan stap wedloop in Ceres deel te neem. Het lekker gebly, tyd was net baie kort.
Okt 2024
Charl O
Gesin met tieners
4.8
The accommodation had everything we needed. We were in Ceres for a tennis competition, and the accommodation had everything we needed. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Mervin D
Saam met lewensmaat
4.4
Clean, inviting and definitely a place to go back to. Well rested, refreshing. Quiet, safe area, friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mervin Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Prospect het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faure-straat 38, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3400ea984926117aca5715d705891c7a9506ba4861aa22aa668b80b5de7e49cc5ee394b9f366a6fc5accfe336cb1acbf82bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 38 Faure Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.362206383173 19.304435320928

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456