Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Postmasburg Inn

Hotel
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krommelaan 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Postmasburg Inn is in die dorpie Postmasburg geleë en bied gerieflike verblyf vir sakereisigers en vakansiegangers. Die hotel bied die ideale basis vir diegene wat die streek wil verken.

Die verblyf bied 2 enkelkamers met 2 enkelbeddens in elk, wat omskep kan word indien nodig. Gaste het toegang tot slaapsaalstorte en gedeelde badkamergeriewe. Hierdie kamers is geskik vir sakereisigers wat kort verblyf benodig.
Daar is 1 en suite-tweepersoonskamer met 2 enkelbeddens, 'n stort, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die 2 enkelbeddens kan omskep word indien nodig.

Die hotel bied 'n intieme à la carte-restaurant, waar gaste óf om die kaggel kan eet óf 'n skemerkelkie of ete buite op die patio kan geniet. Daar is konferensiegeriewe wat geskik is vir privaat vergaderings.

Postmasburg is gerieflik tussen Upington en Kimberley geleë. Die hotel is op pad na verskeie besienswaardighede in die omliggende gebiede, soos Augrabies Nasionale Park, die Kalahari, Namibië, Richtersveld en die Weskus van Suid-Afrika.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Restaurant op die perseel

Ligging

  • Krommelaan 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krommelaan 1, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5dc0bf2c886c66716734f64facc8b585c0fc52a08eb9ffe4ea0ce0c9412c0e0f6d2bf0b35aada786448fcf28b716bc799b7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 1 Kromme Avenue Postmasburg 8420 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.32012211594 23.06992064495

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang