Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Porterhouse Eleven

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Porterhouse Eleven is 'n 3-ster gastehuis geleë in 'n stil en veilige area in Ceres, omring deur asemrowende uitsigte oor die berge, binne maklike bereik van die middedorp en restaurante.

Die verblyf bied 6 ruim en suite-kamers met 'n TV en sekere DStv-kanale, elektriese komberse in die winter en plafonwaaiers vir die somer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is 6 kamers met lugversorging en 2 kamers is toegerus vir selfsorg.

Die gastehuis spog met 'n pragtige tuin, asook 'n plonspoel vir gaste se gebruik op daardie warm, somersdae.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel agter 'n afstandbeheerde hek.

Doendinge in die omgewing sluit voetslaan, voëlkyk, bergklim, 4x4, visvang, bergfietsry, gholf, vrugteplase en sneeu in die winter in.

'n Heerlike ontbyt is by die tarief ingesluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Porterhouse Eleven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Porterstraat 11, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZ1oUrftR1lmecSoqdyGUHWqaIKDRTiXOxI9guKaOA54ENKMGd7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 11 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.365418074044 19.310635413926

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang