Splice Popping Peach
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 228 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Splice Popping Peach is 'n nuwerwetse, selfsorg-duplekswoonstel op die grondvloer. Ideaal geleë in Splice Riviera, 'n veilige kompleks met streng beheerde toegang in Killarney, is dit perfek vir sakereisigers of klein gesinne.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n gastetoilet. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die oopplan-sitkamer en -eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir vermaak is 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea maak oop op 'n privaat tuin met sitplek buite. Gaste kan die gemeenskaplike swembad, braai-area en gimnasium geniet, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die ligging is ideaal vanweë sy nabyheid aan groot snelweë, OR Tambo Internasionale Lughawe, Johannesburg, Rosebank, Melrose, Houghton, Sandton, en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
Sien meer verblyf in Killarney Houghton Landgoed Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Main Avenue, Splice Riviera, Killarney, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang