Serenity Dome @ Pom' Gratz
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Feb 2025 tot 31 Mei 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 990R1 327 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Serenity Dome @ Pom' Gratz is op 'n unieke en eko-vriendelike plaas geleë en bied selfsorgverblyf naby Tesselaarsdal. Hierdie off-the-grid hawe is weggesteek te midde van renosterbos en granaatboorde, en spog met 'n troeteldiervriendelike omgewing waar gaste saans kan stap en sterrekyk.
Dié eko-koepel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort en waterlose toilet. Crips-linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe en beskik oor 'n sitarea.
Die eenheid lei na 'n lieflike dek met 'n hangmat, bad en privaat braaigeriewe wat oor die plaas uitkyk. Die plaas beskik oor 'n labirint, perfek vir diegene wat dit geniet om te verken. Gaste kan ook rustig deur die Renosterbos stap of fietsry om die eiendom, en die rustige natuurlike omgewing ten volle benut.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mike Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Serenity Dome @ Pom' Gratz het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Tesselaarsdal Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R316, Erfdeel 493 van Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang