Polfyntjies @ Hout
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R1 155 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Polfyntjies @ Hout bied veilige selfsorgverblyf in die dorpie Postmasburg.
Gaste het 'n keuse van 6 kamers, met elke kamer wat 2 gaste op 'n slag kan akkommodeer. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamers het oorgenoeg kasspasie en 'n platskerm-TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale. Wi-Fi is ook beskikbaar.
Die kamer is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan ook komplimentêre koekies geniet en 'n bietjie ontbytpakkie kan deur die instansie verskaf word met 'n vroeë vertrek.
Gepakte ontbyt en aandetes kan voorsien word indien dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Aniena Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Polfyntjies @ Hout het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Houtstraat 51, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap