Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Plumtree Lodge

  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marshall-straat 138, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Plumtree Lodge is in 'n goed gevestigde tuin in Polokwane in die Limpopo-provinsie geleë en is die ideale blyplek of 'n gerieflike oornagplek vir diegene wat na of van Johannesburg op pad is.

Verblyf word gebied in Standaardkamers, Tuinuitsigtekamers en 'n dubbelverdiepingsuite. Elke kamer het 'n bad of 'n stort en 'n en suite-toilet, asook 'n lessenaar vir sakegaste. Kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n kroegie met versnaperinge en tee- en koffiemaakgeriewe in. Draadlose internettoegang is beskikbaar.

'n Opsionele Engelse ontbyt kan in die eetkamer geniet word, en aandete kan op versoek van Maandag tot Donderdag gereël word.

Gaste is meer as welkom om van die lapa met sy volledig gelisensieerde kroeg en die swembad gebruik te maak, of 'n ontspanne wandeling in die tuin te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Klaus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marshall-straat 138, Polokwane, 0700, Limpopo
  • Gaste dink Plumtree Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Marshall-straat 138, Polokwane, 0700, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA563633cb3f49d2e03492252971d3804982f850ba15474e070e6f4a2786c50323bf8837efa6cff2e082bb55a636b1c0f7ece9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 138 Marshall Street Polokwane 0700 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -23.916626 29.459362

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang