Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PlettSunrise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 2317, Woonstel 84, Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

PlettSunrise is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige landgoed in Plettenbergbaai. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ideaal as 'n basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede kan verken.

Hierdie volledig gemeubileerde woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens en het toegang tot die tweede badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die goed toegeruste oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n oond met 'n stoof. Die aangrensende leefarea bied 'n enkelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale; gratis WiFi-toegang is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n ruim privaat balkon met braaigeriewe vir gaste om te gebruik.

Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek en 24 uur-sekuriteit is ook in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
3.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Roland Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Bowtie-rylaan 2317, Woonstel 84, Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink PlettSunrise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R 5 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bowtie-rylaan 2317, Woonstel 84, Santini Village, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab7e39a24c1aa85426e0e1bd9428be8a313cab6167bac20b7c8de3892400539aa8fb4ca46b1cfd621571fbee721242bdedfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 2317 Bowtie Drive Apartment 84, Santini Village 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.049400391061 23.361042114156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang