Plathuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plathuis-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Plathuis is op 'n plaas 42 km vanaf Ladismith geleë.
Verblyf word gebied in ou plaashuise waarvan die hoofhuis uit 2 slaapkamers en sy eie privaat ingang bestaan en die tweede huis is verdeel in 2 woonstelle met slaapplek vir 4 mense elk asook die wittebroodhut wat teen die hange van die Touwsberg geleë is met 'n buitebad. . Alle eenhede het oral 12-volt ligte met gasgeisers.
Doendinge op die plaas sluit staproetes en 'n verskeidenheid fietsryroetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Plathuis-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Klein-Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plathuis-plaas, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang