Pirate's Paradise
Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Feb 2025 tot 8 Des 2025.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 017R3 415 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pirate's Paradise is 'n heerlike huis in Calypso Beach, Langebaan en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf aan gaste net 'n entjie se stap van die strand af. Dit is 'n ideale wegbreek vir gesinne wat op soek is na 'n ontspanne vakansie-toevlugsoord.
Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n aparte toilet wat gemaklik tot 4 gaste kan akkommodeer. Die slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met 'n toilet, wasbak, en óf 'n bad en 'n stort óf slegs 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus met yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Wasmasjien is op die onderste verdieping beskikbaar. Die leefarea het 'n TV, gemaklike rusbanke, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat na 'n balkon oopmaak. Komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 115
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Calypso Beach Langebaan Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lesvos-weg 20, Calypso Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang