Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pinnacle Point Lodge 39

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 39, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pinnacle Point Lodge 39 is 'n pragtige vakansiehuis wat in die bekende Pinnacle Point Gholflandgoed in Mosselbaai geleë is. Met sy rustige omgewing op hierdie gholflandgoed is hierdie eiendom 'n ideale keuse vir 'n vakansie saam met die gesin of 'n groep vriende in die Tuinroete.

Dié dubbelverdiepinghuis kan tot 10 gaste akkommodeer en beskik oor 'n totaal van 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte- sowel as 'n enkelbed. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 2 enkelbeddens ingerig is. Al die slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Van die kombuis af lei 'n eetarea met 'n 8-sitplek-etenstafel en 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die glasskuifdeure is daar 'n toegeboude balkon met gemaklike meubels en 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan 'n restaurant op die perseel by die klubhuis, 'n spa, gemeenskaplike swembad, 'n speelpark vir kinders asook 2 privaat strande geniet. Dié landgoed is sowat 4,3 km buite Mosselbaai waar gaste verskeie geriewe soos winkels en restaurante kan geniet.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Lodge 39, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pinnacle Point Lodge 39 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lodge 39, Pinnacle Point Gholflandgoed, Pinnacle Point, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e294364c45eb7214457a6b8c9c37ad4406593ef76254c976d1422213f7139ac9126775c21671055c1efeee16c9ed7556498?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 Lodge 39 Pinnacle Point Golf Estate 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.198122071888 22.090104818345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang