Pincushion @ Mount Grey
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Vanaf R4 300 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Pincushion is tussen Caledon en Greyton in die Klein Swartberg-bewaringsgebied geleë en is 'n pragtig ingerigte hut wat gaste asemrowende, ononderbroke uitsigte oor die pragtige Overberg bied.
Hierdie ruim hut bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die helder en lugtige oopplan-leefarea spog met hoë plafonne en sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale etenstafel in. Die sitarea het gemaklike sitplek en maak oop op 'n patio.
Buite kan gaste 'n sitarea met 'n houtvuur-bubbelbad op die patio en 'n oopveldbad vir aand-ontspanning geniet. Daar is ook 'n luukse boma vir 'n tradisionele Afrika-braai en 'n ideale plek vir skemerkelkies terwyl jy die berguitsigte bewonder. Veilige parkeerplek word vir gaste voorsien.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 18
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
- Gaste dink Pincushion @ Mount Grey het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R406, Aasvogelkop, Plaas 236, Greyton, 7233, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang