Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pin Oak Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 226, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pin Oak Cottage bied knus en gerieflike oornagverblyf met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom wat in Vryheid geleë is. Dit is 'n ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek of korporatiewe reisigers.

Dié oopplan-kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n slaaparea wat ingerig is met 'n koningingrootte-bed wat met 'n muskietnet oorgetrek is. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Bros wit linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Van die slaapkamer af lei daar 'n sitarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 2 is ook beskikbaar waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Vir gaste se vermaak is 'n TV en komplimentêre WiFi beskikbaar. 'n Selfdiensontbyt wat graankos, jogurt, vrugte, tuisgemaakte beskuit, tee en koffie insluit, is beskikbaar in die hoofvilla.

Gaste het volle toegang tot die eiendom se sprankelende swembad waar hulle op 'n warm somersdag kan afkoel. Braaigeriewe is ook in die tuin beskikbaar. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste op die perseel. Die ligging van hierdie kothuis is 3 km vanaf Vryheid Gholfklub en 1 km vanaf Vryheid Hill Natuurreservaat.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Tracey Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Breestraat 226, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pin Oak Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breestraat 226, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82f03466ba6f8acebe9bd835cc63ce3115144d28986758e8464da72c52cd0e5abc1384fc557910065bb6a75c082e237e4dae?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 226 Bree Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.760267720474 30.794085628905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang