Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Phumulani Lodge

  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Phumulani Lodge is aan die asemrowende Noordkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is ideaal geleë tussen natuurreservate en die manjifieke duik- en visvangwaters van Sodwana. Die lodge is sowat 4 km vanaf Sodwanabaai-strand geleë, net 4 uur se ry vanaf Durban en sowat 7 uur se ry vanaf Johannesburg.

Die lodge bied 6 chalets waarvan 4 van die chalets elk 6 gaste kan akkommodeer en 2 van die chalets 4 gaste in elk kan akkommodeer. Elke chalet is ingerig met 2 slaapkamers, 'n sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en 1 badkamer. Al die kamers het lugversorging en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis en -sitarea is goed toegerus vir selfsorgverblyf. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, eetgerei en breekware. Die sitarea lei deur glas-skuifdeure na 'n houtdek met stoepmeubels en 'n braai-area.

Die chalets word elke dag skoongemaak en wasgoedgeriewe is op die perseel beskikbaar. Daar is 'n visskoonmaakfasiliteit op die perseel.

Gewildste doendinge in die area sluit diepsee-hengel en -duik, skilpadtoere, swem met dolfyne, walviskykpieknieks by die see, snorkel, skubaduik, vierwielmotorfietsritte, voetslaan en safari's, mikroligte-vlugte, oewerhengel en voëlkyk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 85 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elmarie S
Saam met vriende
5.0
Dankie vir awesome mense en 'n fantastiese plek. Phumulani Lodge was 'n belewenis. Ons het so lekker gebly. Vriendelike diens en alles wat jy nodig he...
Sien meer
Des 2024
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Regte vakansie gevoel. Dit was awesome. Ons het regtig baie lekker gebly by Phumulani Lodge. Mariette, ons gasvrou, het ons onmiddellik laat welkom vo...
Sien meer
Des 2024
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons gaan definitief terug. Ons verblyf by Phumulani was baie lekker en gemaklik. Ons gasvrou het dit regtig baie aangenaam gemaak en was baie...
Sien meer
Des 2024
Joni M
5.0
Baie lekker. Baie, baie lekker, dankie.
Okt 2024
Jo-anne R
Saam met lewensmaat
5.0
An exquisite comfortable piece of paradise. We found our go-to accommodation when visiting Sodwana Bay. The speedy assistance and frien...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 85

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Phumulani Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Sodwanabaai, 3974, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb60c0f430c58357013462ea561579ee9187fafc1343eef4d3e164b1ef21db957bd86ffae6a18ce39f3a16668ebbd9dc5c093?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 85 5 1 5 Off Main Road Sodwana Bay 3974 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -27.522139932577 32.655159831047

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang