Perfect Bliss
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brownstraat 8, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Vanaf R920 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Perfect Bliss bied gaste gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenhede in Postmasburg.
Gaste het 'n keuse van lugversorgde kamers wat elk tot 2 mense kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met dubbelbeddens en het en suite-badkamers met storte en toilette.
Elkeen van die kamers het 'n privaat kombuis wat toegerus is met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is ook vir elke kamer beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa en swembad in die tuin, en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jaco Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Brownstraat 8, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
- Gaste dink Perfect Bliss het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Postmasburg Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brownstraat 8, Postmasburg, 8420, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang