Pearlman Loft
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlmannstraat 1, Premierpark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pearlman Loft is 'n rustige en stil eenheid in Tzaneen, 'n groot tropiese tuindorpie in Limpopo.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Boonop is daar 'n kindergrootte dubbelslaapbank in die leefarea.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, ketel en broodrooster.
Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Tiaan Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Perlmannstraat 1, Premierpark, Tzaneen, 0850, Limpopo
- Gaste dink Pearlman Loft het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlmannstraat 1, Premierpark, Tzaneen, 0850, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang