Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Haven

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 31 Mei 2025. Bespreekbaar tot 28 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Vanaf R6 000 R4 200 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Pearl Haven is 'n ruim selfsorghuis in Pearl Bay, Yzerfontein. Hierdie vakansiehuis bied asemrowende see-uitsigte en is naby die strand.

Dié volledig gemeubileerde dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die derde en vierde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die vyfde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die derde en vierde slaapkamers is verbind met 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die vyfde slaapkamer deel die badkamergeriewe met die hoofslaapkamer bo.

Die volledig toegeruste kombuis het 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n TV met sekere DStv-kanale, banke om op te ontspan en 'n etenstafel met sitplek.

Die leefarea lei na die omheinde vermaakarea, wat spog met 'n ingeboude braai-area, 'n tafel met bankies en stapeldeure wat oopmaak om die vars seebriesie in die huis in te laat. Boonop het die huis gratis WiFi-internettoegang en veilige parkeerplek vir voertuie.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Yolande V
5.0
Magical. Stunning house with loads of space and an amazing view. Very clean with everything you need. Absolutely loved our stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Theresa P
5.0
Fantasmagories. Dit was baie awesome en baie veilig en die diens was puik. Vir die eienaar en die persoon wat ons ontvang het, het ons regtig tuis laa...
Sien meer
Sep 2024
Hannetjie V
Saam met lewensmaat
5.0
Pearl Haven het ons eerste keer in Yzerfontein heerlik gemaak. Ons het heerlik gebly. Dis skoon en baie veilig. Rustig, ons het heerlik uitgerus.
Sep 2024
Doné S
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld. Die verblyf by Pearl Haven was heerlik. Vanaf die navraag omtrent moontlike verblyf tot waar ons die totsiens gesê het, het alles see...
Sien meer
Jul 2024
Vaughn G
5.0
Cozy, comfortable & completely relaxing. Pearl Haven is a cozy yet spacious property with great amenities. We were part of a group of f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearl Haven het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R6 000
R 6 000 R 4 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R6 000 nouVanaf R4 200 per nag (plek vir 10) 40 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang