Pastorie Huisie
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pastorie Huisie is op die N1-hoofweg in die klein dorpie Leeu Gamka, Wes-Kaap, geleë.
Die woonstel is langs die hoofhuis geleë. Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. In die leefarea is daar 2 enkelbeddens en gemaklike rusbanke. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n mini-oond met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die woonstel het 'n lieflike boma-area wat buite-ingeboude sitplek, 'n vuurput en braaigeriewe het.
Die kampplek is op dieselfde perseel en geskik vir 2 gesinne met 'n maksimum van 4 persone per gesin, en het toegang tot 'n badkamer met 'n toilet, stort en wasbak. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.
Die eiendom is 25 km vanaf Beaufort-Wes en 126 km vanaf Laingsburg geleë.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Dirk Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 72
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
- Gaste dink Pastorie Huisie het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Leeu-Gamka Karoo Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N1, NG Kerk, Leeu Gamka, 6950, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang