Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paruware Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Paruware 226, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Paruware Lodge is in die Mabalingwe Natuurreservaat geleë en is 'n selfsorgvakansiehuis vir 'n groep of gesin van 8 mense wat wil wegbreek na die bos.

Die lodge beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n sitkamer wat na die balkon oopmaak. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.

Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n toilet. Die solderkamer is ingerig met 2 dubbelbeddens. Gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder saambring, wat lei na die onderdakbalkon met braaigeriewe en pragtige uitsigte oor die omgewing bied. Met vooraf reëlings kan gaste die privaat Jacuzzi gebruik.

Privaat parkeerplek word voorsien vir 3 voertuie. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

4

2 x Dubbelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Warmbad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Vanaf die R516, Paruware 226, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Paruware Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die R516, Paruware 226, Mabalingwe Natuurreservaat, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08b851b14425ac209b922245e6c3dd888ad6b6e64cad4c0ac23ff6f553e6534758fd166393c7bbecd8cdbd6117356e5ae49a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 23 5 1 5 Off the R516 Paruware 226 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -24.823805109734 28.067306285594

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang