Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paros by die See

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 8 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 490 R1 267 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paros by die See is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 2 tot 4 gaste in Shaka's Rock, binne 200 m se stapafstand vanaf die strand. Die woonstel is op die eerste verdieping in 'n rustige kompleks en het 'n gedeeltelike see-uitsig.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste. Die 2 slaapkamers is ingerig met 'n dubbelbed en 'n badkamer. Die eerste en suite-badkamer het 'n stort en die tweede een het 'n bad en 'n stort. Albei slaapkamers bied lugversorging en die eenheid is toegerus met 6 baie effektiewe plafonwaaiers.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf en 'n yskas. Etes kan in enige van die 3 eetareas met sitplek vir 4 gaste geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat 'n TV met Netflix het, en gaste is welkom om hul eie DStv-aanmeldbesonderhede te gebruik om DStv te kyk. Gaste het toegang tot gratis, onbeperkte Wi-Fi.

Die ruim leefarea bied twee sitkamers met skuifdeure wat terugvou om 'n buiteluggevoel te skep.

Veilige parkeerplek is beskikbaar met sekuriteitspersoneel wat 24 uur aan diens is. Die kompleks het 'n lieflike gemeenskaplike swembad. Die strand is binne vinnige stapafstand, steek net die straat oor en stap op die strand.

Doendinge in die area sluit swem, visvang, skubaduik, branderplankry, fietsry en gholf in, en gaste het 'n keuse van 160 restaurante in die area. 4 gewilde restaurante en kafees is binne stapafstand.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Antoinette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Paros by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 490
R 1 490 R 1 267
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ipahla-laan 48, Paros B2, Shaka's Rock, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a82cc890590cc0a73d1c5c6c84e98991e2e3f880c5b1a54094e2455f7723f84677f06ea828e9727e7b0ee6eb4ed9fdfedd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 490 nouVanaf R1 267 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 48 Ipahla Lane Paros B2 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.512126245975 31.229862098794

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang