Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Paradysie

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Paradysie is 'n lieflike selfsorghuis vir 'n gesin van 4, van die R36 af, net 10 km vanaf Lydenburg, geleë op die rivieroewer omring deur bosveld vir privaatheid.

Die huis word deur sonkrag aangedryf en het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 2 kinderslaapbanke is in die leefarea beskikbaar. Die badkamer is toegerus met 'n gasgeiser, 'n stort en 'n toilet. 'n Waaier, sowel as 'n gasverwarmer, word voorsien vir gaste om te gebruik.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, maar is nie toegerus met 'n mikrogolf nie. WiFi is beskikbaar, maar die huis het nie 'n TV nie.

Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat oor die rivier uitkyk, en braaigeriewe en 'n roeiboot is beskikbaar vir gaste om te gebruik. Gaste moet asseblief hul eie vuurmaakhout saambring.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Hulda Van Der Merwe V
Gesin met klein kinders
5.0
Paradysie is werklik 'n paradys. Die rustige atmosfeer is kos vir die siel. Dit was vreeslik lekker.
Feb 2025
Estelle P
Gesin met klein kinders
5.0
Peaceful. Paradysie was so peaceful with just the sound of the river. My son was playing with the owner's dog and feeding the duck, rea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Joe P
Saam met lewensmaat
5.0
Voorwaar 'n paradys. Die sementpad is steil, maar goed genoeg vir enige motortipe. Die paar meter wat grond is, maak nie sin nie. Die huisie het alles...
Sien meer
Okt 2024
Ashleigh V
Gesin met klein kinders
5.0
Great place. We really had an amazing weekend. Beautiful place, our kids really enjoyed it and loved playing in the river.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Ansie M
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig. Baie lekker gebly ons het net 1 aand oor geslaap maar dit is baie rustig. Die volgende oggend lekker gaan stap langs die rivier. Die gras...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Paradysie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R36, Potloodspruit Erfdeel 22, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08a1b84049bd5f8ba000846c407a39b0ace5cb7bcbbfec828b6cdf83f42ad507edbb46be161aedb51721010f3e589f488310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Off the R36 Potloodspruit Portion 22 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.002638511478 30.486432090489

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang