Papillon
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Papillon is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorg-eenheid vir tot 4 mense in Stilbaai-Wes.
Die grondvloer-eenheid is net 100 m van die riviermond en strand af, en bestaan uit 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gerieflikheidshalwe word linne en handdoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie strandhanddoeke saambring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, asook 'n yskas-vrieskas, en die opwaskamer het 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die oopplan-leefarea is toegerus met 'n TV met DStv, asook WiFi-toegang, en maak oop op 'n stoep wat oor die tuin uitkyk. Buitelugbraaigeriewe is beskikbaar en parkeerplek is beskikbaar. Neem asseblief kennis dat troeteldiere ongelukkig nie toegelaat word nie.
Stilbaai bied 'n verskeidenheid doendinge soos gholf, fietsry, branderplankry, visvang, kajakvaart, en meer. Die area het ook 'n verskeidenheid natuurreservate, en interessante argeologiese terreine wat gaste kan besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
- Gaste dink Papillon het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perlemoenlaan 24, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang