Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo's Backdoor Secret

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.3
Lizanne D
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Veilig, vriendelik en net 7 minute van Addo se suidelike hek! Ons het baie lekker gebly en is baie vriendelik ontvang deur 'n baie behulpsame gasvrou! Ons was in 'n baie warm tyd daar. Elke kamer het 'n dakwaaier, maar meer ventilasie is dalk iets waarna 'n mens in die toekoms kan kyk. Uitstekende ligging en ons het baie veilig gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kristin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Verblydend, aangenaam en bevredigend. Ons verblyf by Addo Backpackers was absoluut wonderlik! Die plek is goed ingerig, met elke detail wat aandui dat daar baie moeite gedoen is om gaste tuis te laat voel. Die kamers was skoon, ruim, en baie gemaklik, met alles wat ons nodig gehad het en meer. Die gasvryheid van die eienaar was iets besonders – haar vriendelikheid en bereidwilligheid om ons te help het ons verblyf nog beter gemaak. Sy was altyd bereid om te help om ons dag te beplan, wat regtig die ervaring spesiaal gemaak het. Die omgewing is ook asemrowend – stil en rustig, perfek vir ’n wegbreek. Ons sal beslis weer teruggaan en kan hierdie plek met oorgawe aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n besonderse wegbreek. Baie dankie vir ’n ongelooflike ervaring!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja H
1 nag
5.0
Nov 2024

Perfek vir Addo. Die plek was mooi skoon, beddens was gemaklik. Dit is glad nie 'n backpackers nie, dit is meer 'n tuinwoonstel met alles wat jy nodig het. Neola kom met baie kennis van die omgewing, baie vriendelik en bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Rustig, lekker, alles wat ons nodig gehad het. Baie lekker gebly, goeie waarde vir geld, alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar oornag en langer as 'n nag oorbly om die area te verken. Daar kan dalk net groter glase vir koeldrank wees, en ons kon nie Wi-Fi wagwoord opspoor nie, maar dit was nie 'n noodsaaklikheid nie. Julle sien ons weer!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Annet O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Baie vriendelike en gasvrye ontvangs. Ruim verblyf. Sou verkies dat daar vir privaatheid 'n deur by die badkamer is.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Asemrowend! Lekker gebly! Pragtige, mooi skoon en dienstige plek. Eienaar baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons te akkommodeer. Sal sterk aanbeveel vir reisigers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neola
Addo's Backdoor Secret
Ek is so bly julle het lekker gebly. Kom kuier sommer gou weer!

Tessa K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderlike tyd gehad. Kon afskakel van die besige lewe en die natuur waardeer. Van ons aankoms tot ons vertrek was een vir die boeke. Het die beste plekkies aanbeveel vir ontbyt, uitstekende pizza, die beste padstal vir biltong en ons op die regte pad gestuur om ons naweek onvergeetlik te maak. Die naweek was afgesluit met 'n ontspannende maseering wat definitief onthou sal word. Sal die plekkie aanbeveel vir wat van die gewoel van die stad wil wegbeweeg en nader aan die natuur wil wees. Baie dankie vir die gasvryheid en dat jy gehelp het om ons huweliksherdenking onvergeerlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Neola
Addo's Backdoor Secret
Ek is so bly julle het dit geniet. Dis 'n absolute fees om my gasvryheid te deel en julle te bederf. Julle was wonderlike gaste.

Anneline J
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Skoon, gerieflik en aangenaam. Sal beslis weer hier slaap. Lekker geslaap, skoon en netjies. Alles daar wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Megan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

A peaceful and unforgettable experience! It was a fantastic stay and had everything we needed. Our host was amazing and went out of her way to assist me, especially when we had car trouble! She was very helpful and made our stay an absolute pleasure Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Neola
Addo's Backdoor Secret
Next time you should definitely stay longer to help me with that massive puzzle.

Engela D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jun 2024

Ons het heerlik gebly in Pamperlang Slaapplekkie. Heerlike en rustige verblyf!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Neola Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 888
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 888
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Darling-straat 14, Colchester, 6175, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49c1e1c764fcbfca9e4829ed1c02cc0e1c10604b0a8c7ebed7d50d0e71d43d25cb78033c395813551b1e571297da0f6af106?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R888 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 14 Darling Street Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.688255 25.8229637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang